
Riana Bester
Graad R / Uile Assistent
Sy is gebore en het groot geword in Bloemfontein. Na skool het sy dadelik aflos by verskeie skole. Sy is ’n trotse mamma van ’n Hoërskool dogter!
Sy matriekuleer aan Reddersburg Hoërskool. Sy weet direk na skool dat sy ‘n passie vir kinders het en dat hierdie haar toekoms is. Sy los by verskeie skole af en werk vir 5 jaar as assistent tot haar pad by ons ‘n draai maak en haar hier vestig!
Haar lewensleuse is: ...behandel almal soos jy behander wil word!
...behandel almal soos jy behander wil word!
Mense beskryf haar as sag, liefdevol, vriendelik en altyd behulpsaam.



Sy word bederf met ietsie soet, ‘n lekker koffie of mooi juwele!
Klik

Tussen die kleuters is daar altyd liefde, omgee en lag. Sy glo dat elke dag ’n geskenk van bo is, en ons nie een dag moet laat verby gaan sonder om die beste daarvan te maak nie! Om jou seëninge te tel maak jou bewus van die geskenk wat elke dag is!