top of page

Bank Besonderhede

Bank: ABSA Bank
Tak: Brandwag
Rekeningnommer:

157 083 0054
Takkode:

334-334
Verwysing:

Kleuter se naam en van

Deposito en registrasie is eers betaalbaar met aanvaarding

Deposito is SLEGS betaalbaar met toelating.  

Die Deposito dien as Januarie se skoolfooi en registrasiefooi waarvan

slegs 50% is terug betaalbaar in die geval van 'n kansellasie.

Geen gelde sal in die Vierde Kwartaal terug betaal word t.o.v kansellasies nie.

vir 2026 & 2027

Skoolfooie

Tinkiefooi

R 1000

(Eenmalig)

Halfdagfooi

R 2180

(11 maande)

Voldag

R 2 970

(11 maande) 

Middagsorgfooi per dag (onvoorsiene)

R 150

R 150 per kwartaal

Deposito en Registrasie

R 3 000

Sluit in:
• Januarie se skoolfooi
• Registrasiefooi van R 650

• Skoolhemp en persoonlike Briewesak

Bakker- en Bederfdag

Registrasie

R 650

Tinktinkie land-02_edited.png

Finansies

  • Verhoging van skoolgelde word in die Vierde Kwartaal deur die Beheerliggaam van Tinktinkieland bespreek en vasgestel.

  • Een kalendermaand kennisgewing word vereis om die kleuter se plekkie op te gee.

  • Skoolgelde betaalbaar voor die 7de van elke maand oor 11 maande.​

  • Skoolgelde is steeds betaalbaar wanneer die kleuter siek of afwesig is asook gedurende skoolvakansies.

  • Slegs elektroniese betalings sal aanvaar word - GEEN kontant ​

  • Ons maak gebruik van die *Karri-App (aflaai van die App sal met toelating in detail verduidelik word)
    *slegs vir Fondsinsamelings en nie skoolgelde nie.

Die doel van alle Tinktinkieland fondsinsamelings is om die  terrein, klaskamers en speelgoed op te gradeer, in stand te hou en te verbeter.


Datums, betrokkenheid en beplanning word vroegtydig aan alle ouers gekommunikeer.


Donderdae is Bakkertjiedag. Beurte word tussen die ouers gemaak om verversings skool toe te bring vir hul betrokke klassie.

Fondsinsameling

en hoe dit werk

bottom of page