top of page
Tinktinkie land-02_edited.png

Aansoeke en Toelatings

4_edited.png

Neem die volgende stappe om aansoek te doen:

Laai die aansoek vorm af en vul in.

  • Laai hier af:

  •  Dien aansoeke in op die volgende maniere: laai aansoeke elektronies op of stuur dit per epos na admin@tinktinkielandpps.co.za.

  •  Die volgende dokumentasie moet asseblief die aansoek vergesel:

    • Geboortesertifikaat​

    • Vrystellingsvorms van Departement van Onderwys indien die kleuter Graad R herhaal.

Oplaai van Aansoeke 

Aansoekvorm
Geboortsertifikaat
Vrystellings Vorm
A. Aansoeke
mother-with-little-child-playground_edited.jpg

Ons aanvaar die volgende kleuters

Gr RRR Suikerbekkies

Die jaar wat die kleuter 4 jaar oud word

​​

Gr RR Vinkies en Loeries

Die jaar wat die kleuter 5 jaar oud word

​​

Gr R Uile en Flaminke

Die jaar wat die kleuter 6 jaar oud word

Graad  R  kleuters  met  die  korrekte  Vrystellingsvorms  van  die Departement  van  Onderwys  kan  ook  by ons aansluit in die jaar wat hulle 7 word.

​​

As ons 'n volledige aansoek,
dokumentasie en
deposito
ontvang het.

Kleuters wat
tenvolle
ge"potty-train" is.

Indien daar plek beskikbaar is.

Kleuters word op 'n waglys geplaas

indien daar geen plek is nie.

Tinktinkie land-02_edited.png

Voorkeur word gegee aan:

Kleuters wat reeds 'n boetie of sussie in Tinktinkieland het

​

Kleuters wat boeties of sussies in vorige jare in Tinktinkieland gehad het

​

Ouers wat in Tinktinkieland was

Enige iets onduidelik of enige  vrae?

bottom of page